Christene en die wêreld
Romeine 13:8-14 ‘n Bekende gesegde lui: ‘Ons is in die wêreld, maar nie van die wêreld nie.’ Wat beteken dit? Dit beteken dat ons nie monnike is wat onsself heeltemal uit die wêreld onttrek nie. Ons woon en werk tussen ongelowiges om die lig van Jesus voor hulle te skyn. Ons sondig egter nie saam met hulle nie. … [Read more…]