Romeine 1:18-32 Soms laat medisyne jou slegter voel voordat dit jou beter maak. Net so moet jy die slegte nuus van God se toorn oor sonde verstaan (Rom. 1:18-32), voordat die goeie nuus van die evangelie vir jou sin maak (Rom. 1:16-17). Die evangelie van Christus in v.17 skitter soos ‘n sterrehemel as jy dit …