Die klimaks van die evangelie

Romeine 11:33-36 Rom. 11:33-36 is Berg Everest van die evangelie. Dit is Mont Blanc in die Switserse Alpe. Dit is God’s Window in Mpumalanga. As ons die hoogste pieke van die evangelie klim, sien ons God se heerlikheid. Rom. 11:33-36 is die klimaks van die evangelie waarheen Paulus van hfst. 1 af gewerk het. Wat is hierdie klimaks van die …

Lees meer Die klimaks van die evangelie

Advertisements

So sal die hele Israel gered word

Romeine 11:25-32 John MacArthur is een van my gunsteling predikers. En tog glo ek anders as hy oor die eindtyd. Ek dink hy verstaan Op. 20 verkeerd as hy sê dat daar ná Jesus se wederkoms ‘n duisendjarige vrederyk sal wees. Ek het my siening in Die Goue Era van Postmillennialisme verduidelik [https://baptistekerkkemptonpark.com/2017/06/22/die-goue-era-van-postmillennialisme/]. Maar al …

Lees meer So sal die hele Israel gered word

Die pad na afvalligheid en hoe om herstel te word

Romeine 11:17-24 Ernie Reisinger se seun het bely dat hy die Here ken. Hy het die vrug van bekering gedra en was betrokke in die kerk. Daarna het hy egter vir meer as ‘n dekade afvallig geraak. Op die einde het hy na die Here toe teruggedraai en Hom getrou gedien [Geoffrey Thomas, Ernest C. Reisinger: A …

Lees meer Die pad na afvalligheid en hoe om herstel te word

Die ware rede hoekom mense verlore gaan

Romeine 9:30-10:21 ‘n Man het eenkeer in reaksie op een van my preke vir my ‘n e-pos gestuur. Hy het gesê dat mense nie op grond van hulle goeie werke hemel toe gaan nie. Ek het hom verseker dat ek hiermee saamstem. Hy het verder gesê dat mense nie hel toe a.g.v. hulle sonde nie. Hiermee …

Lees meer Die ware rede hoekom mense verlore gaan