Emosionele Probleme: Depressie

Psalm 88 Saam met Ps. 39, is Ps. 88 die donkerste van al die Psalms. Dit eindig nie op ‘n positiewe noot soos die ander ‘donker’ Psalms nie. Die laaste woord in die Psalm is ‘duisternis’. Die rede hiervoor is om te wys dat Christene soms vir ‘n lang tyd in die duisternis van depressie …

Lees meer Emosionele Probleme: Depressie