Baptistekerk Kemptonpark

Ken Christus, Maak Christus Bekend

  • Ons gemeente glo…*
  • Sitemap
  • English
    • Deutsch (German)
    • Espanol (Spanish)
Ken Christus, Maak Christus Bekend

Prediker

Persoonlike Probleme: Veroudering en die Dood

19/12/2020 by Baptiste Kerk Kempton Park

Prediker 12:1-8 Party mense is bang om oud te word. Hulle vrees die dag as hulle nie meer kan bestuur nie, as hulle afhanklik is van ander, as hulle kinders namens hulle besluite moet neem, as hulle uit die huis moet trek waar hulle vir jare gewoon het en na ’n tehuis waar mense van … [Read more…]

Posted in: Dood, Ou Mense, Prediker 12:1-8

Werkverwante Probleme: Werkverslawing en Tydbestuur

30/05/2020 by Baptiste Kerk Kempton Park

Prediker 3:1-15 Die wêreld prys mense wat besig is. Party mense floreer op hierdie applous, sodat hulle op die einde werkslawe word. Miskien besef jy dat jy in hierdie net vassit, maar jy weet nie hoe om uit te kom nie. Pred. 3 behoort jou te help. In hierdie hoofstuk gee Salomo vir ons riglyne … [Read more…]

Posted in: Prediker 3:1-15, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Werk

Waaroor gaan die lewe? (‘n kort oorsig oor Prediker)

22/01/2013 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

Rick Warren se Purpose Driven Life het meer as 30 miljoen kopieë verkoop (party reken tot 50 miljoen).  Ek dink die rede is omdat baie mense wil weet wat die doel van die lewe is.  Anders gesê:  Waaroor gaan die lewe?  Selfs ateïste stoei met hierdie vraag.  Die bejaarde koning Salomo het ook hieroor nagedink … [Read more…]

Posted in: Christelike lewe, Prediker

Kategorie

Preke

[push h="90"]logo_footer

Kontak Ons

Tel: 084 699 2030

85 Commissioner St
Kempton Park
1620
South Africa

Google Maps-aanwysings →

Dienstye

Sondae
09:00 – Oggenddiens
17:00 – Aanddiens

Woensdae
19:00 – Biduur

Ander Webtuistes

  • Facebook
  • SoundCloud
  • YouTube
  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You

Copyright © 2021 Baptistekerk Kemptonpark.

Church WordPress Theme by themehall.com