Hoe om reg te bid

Matteus 6:9 Party mense sal sê: ‘Daar is nie ‘n regte en verkeerde manier om te bid nie; solank jou hart opreg is.’ Dit ís so dat jy opreg moet wees, maar kan ‘n Moslem nie ook opreg wees nie? En sal ons sê dat hy reg bid, net omdat hy opreg is? Verseker nie. Volgens Matt. 6 …

Lees meer Hoe om reg te bid

Advertisements

Ons model vir gebed

Lukas 11:1 Kinders leer nie net deur wat hulle ouers sê nie, maar deur wat hulle dóén. Geestelik is dit dieselfde: ons leer deur wat God in die Bybel sê, maar ook deur wat Jesus gedurende sy lewe op aarde gedóén het. Dit geld ook vir gebed. Luk. 11:1 wys dit vir ons.   Jesus se voorbeeld Ek …

Lees meer Ons model vir gebed

Vyf kenmerke van ’n ware prediker

1Tessalonisense 2:1-12 Met ‘n ‘ware prediker’ verwys ek nie net na predikante nie. Ek bedoel ook sendelinge, evangeliste en Christelike werkers; enigiemand wat die evangelie ‘voltyds’ verkondig. Die vyf kenmerke van 1Tess. 2:1-12 sal jou help om te weet of die Here jou dalk geroep het om ‘n prediker te wees. Dit sal jou help om te …

Lees meer Vyf kenmerke van ’n ware prediker

Hoe moet jy jou vyande liefhê?

Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat, …

Lees meer Hoe moet jy jou vyande liefhê?

’n Model gemeente

1Tessalonisense 1 Het jy al iemand gehoor sê: ‘As jy die perfekte kerk vind, moet jy asb. daar aansluit nie; jy sal dit opmors’? Die punt is dit: daar is nie ‘n perfekte kerk op aarde nie. Maar daar is model gemeentes wie se voorbeeld jy kan volg. In baie opsigte is my skoonma se kerk so ‘n gemeente. Hulle is sterk in …

Lees meer ’n Model gemeente

Gebruik jou gawe

Romeine 12:6-8 In sommige kerke wil almal in tale praat, profeteer, of siek mense genees, en wil hulle nie hulle unieke gawes gebruik nie. In party tradisionele kerke beskou mense Christenskap as ‘n toeskouersport waarin hulle die dominee betaal om die werk te doen. Maar volgens Paulus is die gemeente ‘n liggaam en moet elkeen sy gawe gebruik. Wat is hierdie gawes en hoe …

Lees meer Gebruik jou gawe