Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Miga 5:1-4a Die Moslems glo dat Jesus uit die maagd Maria gebore is, maar sê dat Hy nie die Seun van God is nie. Maar wat leer die Bybel? Miga 5:1-4a is een uit vele tekste wat die vraag beantwoord.   Hy is die Koning (v.1) Tydens die slag van Bloedrivier op 16 Des. 1838, het 470…

  Verbeel jou jy’s in die hof.  Dis die mid-700’s v.C.  Die Regter self het ‘n klag gelê.  Die aanklaer wat die Regter verteenwoordig is ‘n man met die naam Miga.  Elke aanklag word aangedui deur die woorde:  “Hoor tog” (1:2, 3:1, 6:1).   Die eerste klag (lees hoofstukke 1-2) is teen twee dorpe (Samaria…