Wat is erger as die groot verdrukking?

Matteus 24:29-31 Op grond van Matt. 24:21 sou ‘n mens dink dat daar nie iets erger kan wees as die groot verdrukking nie: “Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie.” Maar daar is: Jesus …

Lees meer Wat is erger as die groot verdrukking?

Christene en die groot verdrukking

Matteus 24:15-28 Ek weet nie of jy Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins se Left Behind reeks gelees of gekyk het nie?  Ek het twee van die films gesien.  Dit is vol van aksie en lekker om te kyk.  Maar wat my betref is dit pure fiksie, want volgens Matt. 24:15-28 het die groot verdrukking …

Lees meer Christene en die groot verdrukking

Tekens van die einde

Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul.  Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het?  Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader.   Vals messiase en profete …

Lees meer Tekens van die einde