Hoe om oor geld te bid
Matteus 6:11 Die meeste mense bid verkeerd wanneer dit by geld kom. Vir party mense is dit al waaroor hulle bid. Hulle beskou die Here as ‘n kosmiese dobbelmasjien wat bestaan om vir hulle geld te gee. Ander is ryk en bid glad nie oor geld nie. Hulle erken nie dat hulle besittings van die … [Read more…]