Tekens van die einde
Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul. Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het? Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader. Vals messiase en profete … [Read more…]