Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Matteus 18:7-9 Omtrent 8 jaar gelede het my suster en swaer ’n Baptistekerk in Seattle besoek. Voor hulle het ’n transgender man gesit. Die vroue prediker het vertel hoe wonderlik hulle gemeente is. In haar hele ‘preek’ het sy nie een keer die Here erken nie. Wat maak dat kerke toegee aan die versoeking om…

Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=GPPoT7Vky1U&w=560&h=315] Matteus 6:9-13 Teen hierdie tyd weet die hele wêreld van die Koronavirus. Teen die tyd wat ek hierdie boodskap bring, sal die sterftesyfer bo 9000 wees. Die tragiese deel is dat die meeste mense wat aan die virus sterf nie die Here ken nie. Baie van hulle moet ook…

Matteus 3:13-17 ’n Gelowige besoeker het my eenkeer gevra of ek haar kan doop, nadat sy reeds drie keer gedoop is. Ek moes haar verkeerde verstaan van die doop uit die Bybel regstel en vir haar sê dat ’n gelowige slegs één keer gedoop hoef te word. ‘Maar wat as iemand in ’n vals kerk…

Matteus 26:69-75 Vyf honderd jaar gelede was daar ‘n Protestantse Christen genaamd Thomas Cranmer (1489-1556). Hy het die evangelie liefgehad en die Woord van God getrou verkondig. Toe die nuwe Katolieke koningin—Bloody Mary—die troon bestyg, toe raak sy ontslae van die Protestante. Sy het Cranmer in die tronk laat toesluit. Sy het haar Katolieke handlangers…

Matteus 6:33-34 God is die Skepper van tyd en word nie daardeur beperk nie (Gen. 1:1, Eks. 3:14). Óns leef egter met sekondes, minute, ure, dae, weke, maande, jare, dekades, die verledetyd, die hedetyd en die toekomstige tyd. Volgens die Bybel moet ons die tyd reg gebruik (Eks. 20:9-10, Ef. 5:16). Om dit reg te kry, moet ons…

Matteus 6:13 John Bunyan het intense versoekings beleef. Die duiwel het hom so aangeval, dat hy verskrik was. ’n Vloedgolf van lasterlike gedagtes het deur sy gedagtes gespoel. Hy het begin wonder of God bestaan en of die Bybel nie miskien ‘n bedrogspul, of ‘n fabel is nie. ‘Hoe weet jy jy is reg oor Jesus; wie sê die…

Matteus 6:12 In sy boek Destined to Reign, sê Joseph Prince dat jy nie jou sonde hoef te bely om vergewe te word nie en dat sonde nie jou verhouding met die Here affekteer nie [Destined to Reign (Tulsa, Oklahoma: Harrison House Publishers, 2007, 2011), 53]. ‘Maar wat van 1Joh. 1:5-10 wat sê dat sonde jou verhouding met die…

Matteus 6:11 Die meeste mense bid verkeerd wanneer dit by geld kom. Vir party mense is dit al waaroor hulle bid. Hulle beskou die Here as ‘n kosmiese dobbelmasjien wat bestaan om vir hulle geld te gee. Ander is ryk en bid glad nie oor geld nie. Hulle erken nie dat hulle besittings van die…

Matteus 6:10b Vir die Prosperity Gospel is gebed ‘n manier om God te se arm te draai. Deur gebed kan ons Hom manipuleer om te doen wat óns wil hê: Mý besluite. Mý wil. Mý keuses. Dit is byna of jy deur gebed jou geldjie in die reuse vending masjien gooi om te kry wat jy…

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…

Page 1 of 21 2