Persoonlike Probleme: Selfversekerdheid

Markus 14:26-31 Só klink die HAT se definisie van selfverskerdheid: ‘Seker van jouself, vol vertroue op eie bekwaamheid.’1 Dit gaan hier oor die Engelse woord ‘overconfidence’. Ek wil egter nie die woord oorverseker gebruik nie, omdat party mense dit met versekeringsmaatskappye soos Outsurance sal verwar. Ek glo dit sal help as ek ’n paar voorbeelde … [Read more…]

Stiltetyd: Gebed

Markus 1:35-39 Martin Luther het gesê: ‘As it is the business of tailors to make clothes and of cobblers to mend shoes, so it is the business of Christians to pray.’1 Elke Christen weet dat ’n opregte en volhardende gebed ’n Christen se lewe kenmerk (Hand. 9:11) en dat ons sonder die Here niks kan … [Read more…]