Woorde van Lewe en Krag
Lukas 4:31-44 Party predikers maak die fout om te dink hulle kan alles doen wat Jesus gedoen het. Om hulle punt te bewys, verwys hulle na Joh. 14:12 wat sê dat dié wat in Jesus glo dieselfde en selfs groter werke as Hy sal doen. Maar waar het iemand al ooit ’n storm stil gemaak, … [Read more…]