Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Jona 4 Toe ek ’n kind was, het ek die volgende grappie gehoor: ‘What’s big, green and sits in a corner? The Incredible Sulk.’ Ek het nie geweet wat dit beteken nie. My pa het vir my verduidelik dat ‘sulk’ of ‘self-pity’ die Engelse woord selfbejammering is en dat die grappie op The Incredible Hulk…

Almal is bekend met die storie van die profeet Jona wat Nineve toe moes gaan (800 km noord-oos van Israel in hedendaagse Irak) om die Assiriërs te waarsku teen God se oordeel.  Hy het egter in ‘n westelike rigting gevlug Tarsis toe (waarskynlik in suid-Spanje).  Hy het byna verdrink in ‘n storm op see, toe…