Persoonlike Probleme: Pyn en Lyding
Job 1-42 In 1993 het ’n paar gewapende mans by St James Kerk in Kenilworth ingestap. Elf mense is dood en nog 55 gewond. In 1967 het die 17-jarige Joni Eareckson in vlak water ingeduik en haar nek gebreek. Sy is al vir 57 jaar ’n kwadrupleeg. Laasweek het rowers by ’n huis in Muldersdrift … [Lees verder…]