Oor God se oordeel en die nuwe aarde

Jesaja 65 Vir goud om suiwer te wees, moet dit eers deur die vuur gaan. En vir die nuwe skepping om rein te wees, moet die Here eers met sonde afreken. Dit is waaroor Jes. 65 gaan.   God se oordeel (v.1-16) Vrot vrugte wat van ‘n boom af val, is goed vir die grond. Net so het …

Lees meer Oor God se oordeel en die nuwe aarde