Die God van wraak en verlossing
Jesaja 63-64 In enige oorlog is die dag van wraak oor die vyand ook die dag van verlossing vir die verdruktes. Dieselfde swaard wat die vyand doodmaak, red die vriende. God se dag van wraak is ‘n dag van verlossing vir sy kinders (63:4, Gen. 3:15, Kol. 2:14-15, 2Tess. 1:6-10, Heb. 2:14-15, 9:27-28, 1Joh. 3:8). … [Lees verder…]