Dink reg oor die Sabbat
Jesaja 58:13-14 Ek het onlangs ‘n hoofstuk oor die Sabbat in Iain Murray se boek, Evangelical Holiness gelees. Nou, ‘n paar weke later, trek ek by Jes. 58:13-14 in my reeks. Wat volg is die slotsom van my studie oor die Sabbat. Watse dag van die week is die Sabbat? Twee mense van die Sewendedag … [Read more…]