Die God van wraak en verlossing

Jesaja 63-64 In enige oorlog is die dag van wraak oor die vyand ook die dag van verlossing vir die verdruktes. Dieselfde swaard wat die vyand doodmaak, red die vriende. God se dag van wraak is ‘n dag van verlossing vir sy kinders (63:4, Gen. 3:15, Kol. 2:14-15, 2Tess. 1:6-10, Heb. 2:14-15, 9:27-28, 1Joh. 3:8). …

Lees meer Die God van wraak en verlossing

Jesus en jou stukkende lewe

Jesaja 61 Die bediening en my eie lewe het my geleer dat mense stukkend is. Dit is alles a.g.v. sonde: Adam s’n, ons eie, of ander mense s’n. Vir gelowiges is dit egter nie hopeloos nie. Jesus spesialiseer daarin om stukkende mense reg te maak. Dit is hoekom Hy aarde toe gekom het, naamlik om dit wat Adam en die res van …

Lees meer Jesus en jou stukkende lewe

Die super herlewing van Jesaja 60

Jesaja 60 Vandag glo die meeste mense dat dinge erger gaan word voordat Jesus weer kom. Maar voor die 1800’s was dit nie so nie. Groot teoloë soos Athanasius (296-373), Calvyn (1509-1564), John Owen (1616-1683), en Jonathan Edwards (1703-1758) was optimisties oor die eindtyd [ Sien Keith Mathison, Postmillennialism: An Eschatology of Hope (Phillipsburg, New Jersey: P&R …

Lees meer Die super herlewing van Jesaja 60

Is daar nog hoop vir Suid-Afrika?

Jesaja 59 Twee weke gelede het iemand vir my gesê: ‘Daar is nie ‘n God nie, maar net die voorvaders wat ons lei.’ Ek het gevra waar reg en verkeerd dan vandaan kom, maar hy het ontken dat dit bestaan. ‘Jy kan doen wat jy wil,’ het hy gesê. ‘Wat van moord en verkragting?’ het ek gevra. ‘Dit …

Lees meer Is daar nog hoop vir Suid-Afrika?

Hoe moet ’n mens vas?

Jesaja 58:1-12 ‘n Man het eenkeer vir my gesê dat dit misties is om te vas: ‘Die vroeë kerk het nie gevas nadat Jesus opgevaar het hemel toe nie.’ Maar volgens Matt. 9:15 het die kerk juis gevas nadat Jesus opgevaar het hemel toe (vgl. Hand. 13:2-3, 14:23). Jesus se dissipels het gevas, maar nie met verkeerde motiewe soos …

Lees meer Hoe moet ’n mens vas?