Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Jakobus 4:1-3 Toe ek as kind saam met my nefies by my ouma gekuier het, het ons klippe by die spruitjie opgetel. As mens die klippe teen mekaar gekap het, het dit vonke gemaak. Ons het die vuurklippe genoem. Dit is ook wat gebeur wanneer jy sondaars bymekaar sit; daar is vonke. Sommige getroude paartjies…

Jakobus 5:7-11 Ons lewe in ’n kits samelewing waar mense nie wil wag nie. As dinge nie teen jóú pas en volgens jóú voorkeure gebeur nie, dan raak jy ongeduldig. As die winkel jou nie dadelik help nie, ry jy na ’n ander winkel toe. Ons raak ongeduldig as ons iemand bel en hulle nie…