Volle geloofsekerheid

Hebreërs 6:9-20 Ron Edmonds was ‘n gelowige wat graag mense vir die Here wou wen. Ongelukkig was hy vasgevang in die ‘altar call’ sisteem waarin die evangelis mense vorentoe roep, hulle in ‘n gebed lei, en hulle dan verseker dat hulle Christene is. Toe hy sien hoe massas mense ‘tot bekering kom’ en gou weer …

Lees meer Volle geloofsekerheid