Geestelike groei-probleme

Hebreërs 5:11-14 ‘n Seun wat saam met my op skool was, het ‘n groei-siekte gehad. Toe hy in matriek was, was hy so lank soos ‘n 6-jarige. Ek ken ‘n meisie wat so is. Sy moet seker nou al 22 wees, maar sy is so lank soos ‘n 10-jarige. Dit is normaal dat babas en kleuters …

Lees meer Geestelike groei-probleme