’n Geloof om na te volg
Hebreërs 11:29-40 Toe ek ’n kind was, het my leraar in sy preke illustrasies uit die kerkgeskiedenis gedeel. Sodoende het hy die geloof sigbaar, tasbaar en werklik gemaak, sodat mense dit kon navolg. Om dieselfde rede moet ons die Ou Testament lees en uit mense se foute en suksesse leer (Rom. 15:4, 1Kor. 10:11, Heb. … [Read more…]