Jesus, groot bo almal

Hebreërs 1:1-4 In 2010 het ek ‘n preek gehoor wat my baie beïndruk het. Dit het gegaan oor Jesus op die berg van verheerliking. Moses en Elia het aan Hom verskyn. Toe Petrus hulle sien, was hy verbouereerd en wou hy drie tente bou: een vir Jesus, een vir Moses en een vir Elia. Skielik het die …

Lees meer Jesus, groot bo almal