’n Waarskuwing teen geestelike selfmoord
Hebreërs 10:26-39 Om te hoor dat iemand selfmoord gepleeg het, is ’n groter skok as om te hoor dat iemand dood is. Dit is dieselfde met geestelike selfmoord. Die dissipels was seker geskok dat Judas vir Jesus verraai het. Ek was geskok toe ek hoor dat Joshua Harris sy rug op Jesus gedraai het. Omdat … [Lees verder…]