Jesus is genoeg
Hebreërs 10:1-18 Ek ken ’n man wat glo dat ons nog die seremoniële wet moet hou (dinge soos die Ou Testamentiese voedselwette, Feeste, Sabbat en besnydenis). Na ’n lang gesprek het ek hom gevra: ‘Is geloof in Jesus Christus genoeg om gered te word?’ Hy het vir ’n rukkie stilgebly en toe gesê: ‘Nee.’ Maar … [Lees verder…]