Die volharding van ons geloof

Hebreërs 4:14-16 ‘n Baba benodig suurstof in die baarmoeder. Hy benodig dit wanneer Hy die baarmoeder verlaat en gebore word. Hy benodig dit deur sy hele lewe hier op aarde. Sonder suurstof sal hy doodgaan. Net so benodig ons Jesus om te lewe. Ons benodig Hom vir weergeboorte, geestelike groei, volharding tot die einde en die ewige …

Lees meer Die volharding van ons geloof

Moenie die hemel mis nie

Hebreërs 4:1-13 Meer as 90% van die mense met wie ek die evangelie deel, is oortuig hulle gaan hemel toe. As ek hulle vra hoe hulle dit weet, sê die meeste van hulle: ‘Want ek bid elke dag en gaan kerk toe.’ Maar die Hebreërs was godsdienstig, en tog het die outeur hulle gewaarsku om nie die …

Lees meer Moenie die hemel mis nie

Dodelike ongeloof

Hebreërs 3:7-19 Die NG Kerk se liberale teologie en -praktyke is die skande van die Kerk in Suid-Afrika. Die NG Kerk se teologiese fakulteite (Tukkies en Stellenbosch) glo lankal nie meer die Bybel nie. Hulle ontken die maagdelike geboorte, Jesus se liggaamlike opstanding en ander basiese waarhede van die Christelike geloof. Die onlangse Sinode van …

Lees meer Dodelike ongeloof

Jesus is groter as Moses

Hebreërs 3:1-6 Toe my seun die tema van my preek sien, toe sê hy: ‘Wat! Al wéér ‘n tema wat sê Groter As?’ Maar dit is waaroor Hebreërs gaan. Jesus is groter as die engele (hfst. 1-2), Moses (3:1-6), Josua en die Beloofde Land (4:8-10), die Sabbat (4:8-10), Melgisedek (hfst. 7), die Levitiese priesters (hfst. 7), Aäron (hfst. 7), …

Lees meer Jesus is groter as Moses

Wat maak ons groter as die engele?

Hebreërs 2:10-18 Volgens die Bybel (Ps. 78:49, ESV) het God ‘n groep engele gestuur om Egipte deur die tien plae te verwoes. Hulle het die land platgevee, sodat daar niks oorgebly het nie. Die engele is dus baie magtig. En tog sal die mens in Christus eendag groter wees as die engele (Heb. 2:5-9). In watse opsig sal …

Lees meer Wat maak ons groter as die engele?

Hoe om te keer dat jy wegdryf

Hebreërs 2:1-4 Toe ons twee jaar gelede in Jeffeys Baai was, het my kinders naby ‘n gevaarlike rypstroom [Eng. rip current] geswem. Ons het dit nie geweet nie, totdat ‘n man ons genader het en vir ons gesê het: ‘Jou kinders moenie hier swem nie. Voor jy dit weet, trek hierdie stroom hulle 50 meter …

Lees meer Hoe om te keer dat jy wegdryf