Onstuitbaar!
Handelinge 5:17-42 Die kerk is soos ‘n plant wat méér groei as jy dit snoei. Handelinge 5 illustreer dit. Kettings (v.17-26) Jaloesie het gemaak dat die Joodse Raad vir Jesus laat kruisig het (Markus 15:10). In Handelinge 5 gebeur dit weer. Die Sadduseërs het nie in die opstanding geglo nie (4:2, 23:8) en uit jaloesie … [Lees verder…]