Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Handelinge 3:11-26 Baie mense wat in groot karongelukke is moet rehabilitasie kry om te leer loop of praat.  Net so is daar ‘n pad na geestelike herstel.  Anders as rehabilitasie vir die liggaam, kan geestelike rehabilitasie in ‘n oomblik gebeur.  Hoe? Geloof (v.11-16) Petrus het die kreupel man gesond gemaak.  Mense was verbaas en het…