Jesus bou sy kerk
Handelinge 2:37-47 Eendag toe sê Jesus vir sy dissipels: ‘Julle beweeg mos tussen die mense en hoor wat hulle sê. Wie sê die mense is Ek?’ Die dissipels het geantwoord: ‘Party mense sê U is Elia.’ ‘Ja, en party sê Jeremia,’ het ‘n ander gesê. ‘En party sê Johannes die Doper,’ het nog een gesê. … [Read more…]