Wat is die Heilige Gees se belangrikste bediening?
Handelinge 2:1-47 Is dit om Christene instaat te stel om in tale te kan praat of om ander wonderlike gawes te kan beoefen? Is dit om jou te help om in oorwinning oor sonde te kan lewe; om heilig te wees? Is dit om herlewing te gee? Is dit om in Christene se gedagtes te … [Read more…]