Evangelisasie en die eindtyd

Handelinge 1:6-7 Vir baie jare al fasineer die Bybelse lering oor die eindtyd Christene.  Boeke hieroor is gereeld topverkopers in populêre Christelike boekwinkels.  Ek glo egter dat ons soms te veel tyd hieraan gee, en ons hooftaak van evangelie verkondiging vergeet.  God bring sy Koninkryk deur evangelisasie.   Die dissipels se vraag (v.6) John MacArthur … [Read more…]