Waar is die God van Handelinge?

Kerkgroei in die 1ste Eeu en Vandag Handelinge 1-28 Omtrent 18 maande gelede toe praat ek en ’n ander leraar oor kerkgroei. Hy het my vertel wat een van sy dosente gesê het: ‘Waar ’n gemeente nie groei nie sê die leraar maklik: “Ek het ’n Jeremia bediening. Mense stel nie belang in die waarheid …

Lees meer Waar is die God van Handelinge?

Gees-gedrewe prediking

Handelinge 1:8 Stel jou voor jy is een van Jesus se apostels. Volgens Matteus, Markus, Lukas, Johannes en Handelinge 1, het jy sy wonderwerke gesien, sy lering gehoor, sy sondelose lewe gesien, saam met Hom aan tafel gesit toe Hy die nagmaal instel, die gebeure rondom sy kruisdood beleef, Hom drie dae later gesien toe …

Lees meer Gees-gedrewe prediking

Wat is ’n effektiewe kerk?

Handelinge 4:32-5:16 Wat sou jý antwoord?  Sê jy ‘n kerk wat op jongmense fokus of ‘n kinderkerk het is effektief?  Of dalk ‘n kerk wat die kansel vervang met ‘n sitkamerstel op die verhoog; wat 40-minuut lange preke vervang met dialoë wat nie langer as ‘n 20 minute duur nie?  Miskien ‘n kerk waar mense …

Lees meer Wat is ’n effektiewe kerk?

Die pad na geestelike herstel

Handelinge 3:11-26 Baie mense wat in groot karongelukke is moet rehabilitasie kry om te leer loop of praat.  Net so is daar 'n pad na geestelike herstel.  Anders as rehabilitasie vir die liggaam, kan geestelike rehabilitasie in 'n oomblik gebeur.  Hoe? Geloof (v.11-16) Petrus het die kreupel man gesond gemaak.  Mense was verbaas en het …

Lees meer Die pad na geestelike herstel

Goddelike genesing: wie is op die verhoog?

Handelinge 3:1-10 Die Jode het drie gebedstye per dag gehad:  09:00, 12:00 en 15:00 (Psalm 55:18).  Petrus en Johannes is net voor 15:00 tempel toe vir gebed (v.1).  'n Verlamde man word deur sy vriende by die Skoonpoort neergelê.  Alfred Edersheim beskryf hierdie poort soos volg: ‘[This gate] formed the principal entrance into the Temple. …

Lees meer Goddelike genesing: wie is op die verhoog?

Wat gebeur in ‘n herlewing?

Handelinge 2:1-13 Toe die herlewing in New England kom, was 'n groot getal mense oorweldig met die liefde van God.  John Gillies skryf: ‘Many more began to put on immortality, almost, in the look of their faces....Their looks were all love, adoration, wonder, delight, admiration, humility.  In short, it looked to me a resemblance of …

Lees meer Wat gebeur in ‘n herlewing?

Hoe moet jy lewe as God soewerein is?

Handelinge 1:12-26 Kom ek skets net gou vir jou die agtergrond.  Waar is die dissipels?  'n Vergelyking tussen v.12 en Lukas 19:29, 24:50-51 wys dat Jesus op die ooste kant van die Olyfberg was toe Hy opgevaar het.  Die presiese plek was omtrent 1.2 kilometer of 2000 tree ('n Sabbatsreis, v.12) oos van Jersualem.  Jesus …

Lees meer Hoe moet jy lewe as God soewerein is?

Evangelisasie en die eindtyd

Handelinge 1:6-7 Vir baie jare al fasineer die Bybelse lering oor die eindtyd Christene.  Boeke hieroor is gereeld topverkopers in populêre Christelike boekwinkels.  Ek glo egter dat ons soms te veel tyd hieraan gee, en ons hooftaak van evangelie verkondiging vergeet.  God bring sy Koninkryk deur evangelisasie.   Die dissipels se vraag (v.6) John MacArthur …

Lees meer Evangelisasie en die eindtyd

Wat het voor die herlewing gebeur?

Handelinge 1:1-5 Lukas se biografie oor Jesus bestaan uit twee dele (byna soos Tolkien se Lord of the Rings wat uit drie dele bestaan):  Lukas en Handelinge.  Handelinge is letterlik Lukas II.  In Lukas-evangelie beskryf hy wat Jesus begin leer en doen het.  Wat het Hy gedoen?  In 10:38 sê Lukas Hy het “goed gedoen …

Lees meer Wat het voor die herlewing gebeur?