Genesis 3:17-19 Ek het gesien hoe mense in Kenia doringtakke om hulle beeskrale pak om die leeus uit te hou. In Johannesburg het ek ’n digte doringheining om iemand se erf gesien. Ek is seker dat dit beter as enige sekuriteitstelsel werk. Die punt wat ek probeer tuisbring, is dat dorings en distels die leeus …
Kategorie: Genesis
Werkverwante Probleme: Versoeking en Vervolging
Genesis 39 John MacArthur vertel van ’n vrou wat hom eenkeer ’n brief by die deur gegee het. Toe hy die brief oopmaak, toe staan daar dat sy hom graag alleen by haar huis wil sien. Hy het onmiddellik iemand agter haar aangestuur en gevra dat hulle haar van die perseel af moet verwyder en …
Emosionele Probleme: Selfverwyt en Bitterheid
Genesis 50:15-21 Is daar donker dinge in jou verlede wat jy nie kan vergeet nie? Was jy seksueel losbandig, het jy ’n aborsie gehad, het jy bedrog gepleeg, het jy ’n dom ding gesê waaroor jy spyt is, het jy ’n baie verkeerde WhatsApp vir iemand aangestuur, het jy jou humeur verloor en dwaas opgetree? …
Die beste manier om Kersfees te vier
Genesis 49:8-12 Dit verheerlik God as Christene sy gawes oor die Kersseisoen geniet: familie, smaaklike etes, mededeelsaamheid, eredienste, Kersliede en meer. Ons moet natuurlik die regte gesindheid en die regte doel hê. Jakob se profesie in Gen. 49:8-12 wys ons hoe gelowiges Kersfees moet vier. Dit leer ons hoe ons ons lewens moet leef. Ons kan dit onder die volgende …