Die twee kante van verandering
Efesiërs 4:17-32 Soms praat mense van twee kante van dieselfde munt. Daarrmee verwys hulle na twee dinge wat soos teenoorgesteldes lýk, maar onlosmaaklik aan mekaar verbind is: die een kan nie sonder die ander nie. Dit is ook hoe die twee kante van verandering is: jy het beide nodig om te verander. Laat my toe om … [Read more…]