Werkverwante Probleme: Werketiek

Efesiërs 4:28 As Jesus ’n mens verander, maak Hy hom nie net geestelik nie, maar verander Hy elke aspek van sy lewe—ook sy werk (1Kor. 7:17-24). Derhalwe staan ’n toegewyde Christen nie net bekend as iemand met wie jy jou persoonlike probleme kan deel nie, maar as iemand wat jou met komplekse professionele probleme kan … [Lees verder…]

Maak die beste van 2019

Efesiërs 5:15-18 Onthou jy wat jy verledejaar op Nuwejaarsdag gedoen het? Voel dit vir jou soos ‘n jaar gelede? Dit is ‘n cliché om te sê: ‘Die tyd vlieg,’ maar dit is waar. By die ABK Vergaderings het ‘n 68-jarige dominee vir my gesê: ‘Voor jy jou oë uitvee is jy so oud soos ek; dit gaan nét so…’ Omdat … [Lees verder…]