Hoe om in slegte tye staande te bly

2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die … [Read more…]

Allesomvattende gebed

2Tessalonisense 1:11-12  ‘Allesomvattend’ [Eng. comprehensive] beteken dat jy al die aspekte (of ten minste die meeste daarvan) van iets insluit. Versekeringsmaatskappye praat bv. van omvattende dekking. Daar is m.a.w. nie ‘n beperking op jou dekking nie. Of jou kar nou aan die brand slaan, gesteel word, of in ‘n ongeluk beland; hulle sal daarvoor betaal. Paulus se … [Read more…]

Oor die wederkoms en die hel

2Tessalonisense 1:5-10 Toe ek eenkeer die evangelie met ‘n dwelmverslaafde deel, toe reageer hy aggressief: ‘Daar ís nie ‘n hel nie. Die slegte dinge wat nóú met ons gebeur, is hel.’ Selfs Christene raak opstandig as hulle van die hel hoor. Deur die geskiedenis het mense teorieë uitgedink om die werklikheid van ‘n ewige hel te probeer … [Read more…]