God se hand agter die Koronavirus

Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=EXGObpekCaA&w=560&h=315] 2Samuel 24 Sonder om die titel te sien, kan jy aflei waaroor ’n boek gaan deur te kyk na watse woorde herhaal word. As jy byvoorbeeld in elke vierde sin die woord ‘krieket’, of ‘Rolls Royce’ sien, weet jy dat dit die outeur se punt is. Ons vind dit … [Read more…]