’n Tyd om geestelik te groei
2Petrus 1:3-11 Tydens die grendelstaat het ek van ons lidmate hoor sê: ‘Ek het nou meer tyd om die Bybel te lees en te bid.’ Ek het self ekstra tyd gevind om verse te memoriseer. My gesin is besig om in drie weke deur die Nuwe Testament te lees. Ek weet egter nie of almal … [Read more…]