Verwarring oor die wederkoms

1Tessalonisense 4:13-18 Baie mense is verward oor wat met ‘n persoon gebeur wanneer hy sterf. Almal weet dat jou liggaam begrawe of verbrand word, maar wat dan? Gaan jou siel dadelik hemel toe of hel toe? Kry jy ‘n nuwe liggaam in die hemel, of is dit net jou siel wat daar is? Wat word van …

Lees meer Verwarring oor die wederkoms

Advertisements