Vyf kenmerke van ’n ware prediker

1Tessalonisense 2:1-12 Met ‘n ‘ware prediker’ verwys ek nie net na predikante nie. Ek bedoel ook sendelinge, evangeliste en Christelike werkers; enigiemand wat die evangelie ‘voltyds’ verkondig. Die vyf kenmerke van 1Tess. 2:1-12 sal jou help om te weet of die Here jou dalk geroep het om ‘n prediker te wees. Dit sal jou help om te …

Lees meer Vyf kenmerke van ’n ware prediker

’n Model gemeente

1Tessalonisense 1 Het jy al iemand gehoor sê: ‘As jy die perfekte kerk vind, moet jy asb. daar aansluit nie; jy sal dit opmors’? Die punt is dit: daar is nie ‘n perfekte kerk op aarde nie. Maar daar is model gemeentes wie se voorbeeld jy kan volg. In baie opsigte is my skoonma se kerk so ‘n gemeente. Hulle is sterk in …

Lees meer ’n Model gemeente