Baptistekerk Kemptonpark

Ken Christus, Maak Christus Bekend

Ken Christus, Maak Christus Bekend

1Petrus

Familie, Huisgesin en Huwelik: Ongeredde Lewensmaats

12 Apr 2021 by Baptiste Kerk Kempton Park

1Petrus 3:1-7 In die 1800’s het ’n prominente Joodse gesin—die Saphir gesin—in Hongarye tot bekering gekom. Die pa se naam was Israel (’n gepaste naam vir ’n Jood!). Hy en sy seun Adolph het ’n Skotse sendeling gehoor preek. Die sendeling se naam was John Duncan. Hy kon die Jode se taal praat en was … [Lees verder…]

Posted in: 1Petrus 3:1-7, Ongeredde Lewensmaats

Gemeentelewe in die grendelstaat

2 May 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park

1Petrus 4:7-11 Uit die aard van die saak kan ons nie bymekaar kom soos gewoonlik nie. En tog bly ons ’n gemeente. Wat sal ons doen om effektief gemeente te wees gedurende hierdie tyd?   1. Gebed (v.7) Soos jy weet mag mense nie drank verkoop tydens die grendelstaat nie. Gevolglik brou sommige mense hulle … [Lees verder…]

Posted in: 1Petrus, 1Petrus 4:7-11, Geestelike gawes, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Soek

Preke

Argiewe

[push h="90"]logo_footer

Kontak Ons

Tel: 084 699 2030

Commissionerstraat 85
Kemptonpark
1619
Suid-Afrika

 
Vind ons op Google Maps

Dienstye

Sondae
08:15 – Biduur
09:00 – Oggenddiens
16:15 – Biduur
17:00 – Aanddiens

Woensdae
19:00 – Biduur

Ander Webtuistes

  • Facebook
  • SoundCloud
  • YouTube
  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You

Copyright © 2021 Baptistekerk Kemptonpark.

Church WordPress Theme by themehall.com