Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

1Korintiërs 15:12-19 Rudolf Bultmann (1884-1976) was ’n Duitse teoloog in die vorige eeu. Hy het die bonatuurlike elemente van die Skrif—byvoorbeeld Jesus se wonderwerke en sy liggaamlike opstanding—verwerp en dit as ’n mite bestempel. In ’n poging om die Bybel meer aanvaarbaar vir die moderne wetenskaplike mens te maak, het hy besluit om sogenaamde mites…

1Korintiërs 7:25-38 Die meeste getroudes (ek inkluis) verstaan nie die frustrasie en versoekings van enkellopendes nie. Hulle is dikwels eensaam. Hulle word versoek om na pornografie te kyk, of romanse en vroue tydskrifte te lees wat ’n mens seksueel opwek. Hulle word versoek om by iemand in te trek en seksueel losbandig te leef. Hulle…

1Korintiërs 1:30 In die laat 1990’s het ek ’n prediker gehoor sê: ‘Jesus is all you need, but you won’t realize He’s all you need, until He’s all you got. And when He’s all you got, you’ll realize; He’s all you need.’ Alhoewel ek hierdie waarheid lankal geken het, het dit die afgelope week vir…

1Korintiërs 4:1-5 Die Engelse woord vir vooroordeel is ‘prejudice’. Miskien het jy die woord gehoor in Jane Austen se boek, Pride & Prejudice. Om bevooroordeeld te wees, beteken dat jy iemand oordeel nog voordat jy iets van hulle weet. Jy oordeel hulle met ander woorde as goed, of sleg op grond van iets uiterlik: hulle…

1Korintiërs 6:9-11 Baie mense wat bely dat hulle Christene is, weet nie mooi wie hulle is nie. Party van hulle lewe in sonde, maar glo vas dat hulle hemel toe gaan. Ander het regtig verander, maar het ‘n identiteitskrisis. T.s.v. die feit dat hulle hulle bekeer het, verwys hulle nog steeds na hulself as alkoholiste,…