Belydende Christene en die ware Jakob

1Johannes 1:5-10 Byna 80% van ons land se mense bely dat hulle Christene is. Baie van hierdie selfde mense gee egter nie om dat hulle steel, dronk word, seksueel losbandig is, bedrog pleeg, babas in die baarmoeder vermoor, hulle voorvaders aanbid, of die historisiteit van Gen. 1-3 verwerp nie. Wie is dan die ware Christene, …

Lees meer Belydende Christene en die ware Jakob