Geskenke vir Jesus

Kerstyd is op ons. Vir die wêreld gaan dit oor geld, geskenke, en lekker kos.  Vir Christene gaan dit oor Jesus wat Homself vir ons gegee het.  Eksodus 30 gee vir ons ‘n paar idees van Kersgeskenke wat ons vir Hom kan gee om dankie te sê.   Die wierook altaar en salfolie (v.1-10, 22-38) …

Lees meer Geskenke vir Jesus

Advertisements

’n Spieëlbeeld van Jesus

‘n Tydjie terug het ek ‘n video gesien van mense wat ‘n spieël gemonteer het in ‘n reënwoud in Afrika. Luiperds het gegrom, mannetjie gorillas het gestorm, chimpanzees was nuuskierig, ape het geskrik. Die spieël was ‘n presiese beeld van die dier wat homself daarin gesien het, en tog was dit nie die regte dier …

Lees meer ’n Spieëlbeeld van Jesus