Baptistekerk Kemptonpark

Ken Christus, Maak Christus Bekend

  • Ons gemeente glo…*
  • Sitemap
  • English
    • Deutsch (German)
    • Espanol (Spanish)
Ken Christus, Maak Christus Bekend

Pinkster

Lewe voor Pinkster

14/09/2018 by Baptiste Kerk Kempton Park

Romeine 7:14-26 In Rom. 7:14-26 praat Paulus van ‘n man wat reg wíl doen, maar nie die vermoë het nie en aanhoudend misluk. Wie beskryf Paulus hier? Ek glo hy beskryf Ou Testament gelowiges wat geleef het voor Jesus die Gees uitgestort het op Pinkster, terwyl hy in Rom. 8 ‘n Nuwe Testament gelowige se … [Read more…]

Posted in: Heilige Gees, Pinkster, Romeine 7:14-26, Sonde, Wet van Moses

‘n Toekoms vir Israel

28/05/2018 by Baptiste Kerk Kempton Park

Anti-semitisme verwys na ‘n haat vir die Jode.  Ps. 83:5 praat daarvan: “Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.”   Martin Luther is daarvan beskuldig.  In die begin van sy bediening was hy gaaf met die Jode, … [Read more…]

Posted in: Dissipline, Heilige Gees, Israel, Pinkster, Vergifnis, Verlossing

Wat beteken Pinkster?

23/02/2014 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

Handelinge 2:14-36 Kom ek verfris net gou jou geheue.  Die dissipels is bymekaar.  Skielik word die Gees uitgestort en kan hulle in ander tale praat sonder dat hulle dit vooraf geleer het.  Die Jode wat dit gehoor het vra:  ‘Wat op aarde gaan aan; wat beteken dít alles?’  Ander Jode spot en sê:  ‘Hulle is … [Read more…]

Posted in: Christus, Handelinge 2:14-36, Heilige Gees, Pinkster

Lesse uit die Pinksterfees

28/05/2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“Sewe weke moet jy tel; vandat die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan geslaan word, moet jy sewe weke begin tel.  Dan moet jy die fees van die weke hou vir die Here jou God ooreenkomstig die vrywillige offer van jou hand wat jy sal gee, namate die Here jou God jou sal … [Read more…]

Posted in: Pinkster

Kategorie

Preke

[push h="90"]logo_footer

Kontak Ons

Tel: 084 699 2030

85 Commissioner St
Kempton Park
1620
South Africa

Google Maps-aanwysings →

Dienstye

Sondae
09:00 – Oggenddiens
17:00 – Aanddiens

Woensdae
19:00 – Biduur

Ander Webtuistes

  • Facebook
  • SoundCloud
  • YouTube
  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You

Copyright © 2021 Baptistekerk Kemptonpark.

Church WordPress Theme by themehall.com