In die Ou Testament het Egipte se Farao’s en die konings van Babilon geglo hulle is gode. In die vorige eeu het mense Adolf Hitler, Haile Selassie en ander diktators as messiase beskou. Volgens die media dink Julius Malema dat hy die messias van ons tyd is wat Suid-Afrika gaan red. In Noord-Korea dink Kim …
Kategorie: Uitverkiesing
Christene en die groot verdrukking
Matteus 24:15-28 Ek weet nie of jy Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins se Left Behind reeks gelees of gekyk het nie? Ek het twee van die films gesien. Dit is vol van aksie en lekker om te kyk. Maar wat my betref is dit pure fiksie, want volgens Matt. 24:15-28 het die groot verdrukking …
Hoekom sing Christene?
Wanneer party mense dronk is, sing hulle. Die Engelse hou daarvan om te sing wanneer hulle by ‘n sokker wedstryd is. In Zambië en in Wallis is sang deel van die kultuur. Party mense sing omdat hulle van musiek hou. Maar wanneer dit by die kerk kom, is dit anders. Dit is nie die drank, …
Wanneer God bid
Was jy al ooit in ‘n winkel of ‘n restaurant waar jy kon hoor waaroor die mense langs jou gepraat het? Om dit reg te kry moet jy uitblok wat om jou aangaan. En so wil ek vra dat jy vir ‘n oomblik die dinge wat jou aandag kan aftrek, sal uitblok. Kom saam …
Jesus ontmasker vir Judas
Toe ek op skool was het ons Zorro gekyk. Dié karakter het ‘n swart masker oor sy oë gedra. Maar sy neus, mond, ken en Meksikaanse snorretjie het uitgesteek. Ek het altyd gewonder hoekom die mense hom nie sonder sy masker kon uitken nie. Dieselfde met Superman wat eweskielik anders lyk as hy nie sy …
Wat het Jesus van Homself gedink?
Vroeër vanjaar het ek met ‘n vrou gepraat wat vrae gehad het oor die lewe, die Here en die Bybel. Sy was verward, omdat haar pa aanhoudend deur die jare sy interpretasie van die Bybel verander het. ‘Hoe kan ek weet wat reg is?’ het sy gevra. Dit is glad nie ‘n slegte vraag …
Oor uitverkiesing en ongeloof
Ek bely onbeskaamd dat ek in God se onvoorwaardelike uitverkiesing glo. Mense het my al hieroor aangevat, geweier om my te groet, gesê ek moet dit nie preek nie, en besluit om nie meer my vriend te wees nie. Ek sal dit nie opsetlik preek om mense kwaad te maak nie, maar wanneer ek deur …