God kies wie Hy wil
Ek is ‘n leerstelling. Baie mense haat my en sê ek is onregverdig. Ander loop draaie om my en sê ek is te moeilik. Nóg ander het my baie lief, prys die Here, en vind baie berusting in my. My naam? Uitverkiesing. In Genesis 25 vind jy my in storievorm. Ketura se nageslag (v.1-11) … [Lees verder…]