Beskerming vir pelgrims

[youtube=http://youtu.be/qOn2r0q8wEQ] Het jy al The Pilgrim’s Progress van John Bunyan gelees?  Die boek gaan oor ‘n man wat sy rug op die Stad van Verwoesting draai en na die Hemelse Stad toe vlug.  Oppad kom hy baie gevare teë:  Berg Sinaï, die Moedverloor Moeras, Apollion, die Dal van Doodskaduwee, die Vallei van Vernedering, leeus, Ydelheidskermis, … [Lees verder…]

Kan die evangelie misluk?

‘n Verkeerde verstaan van die boek Openbaring maak dat sommige mense bang is die Antichris, Illuminati, Islam, of ander vyande die evangelie sal laat misluk.  In Handelinge 19 oorkom die evangelie vier hindernisse.  Dit sal elke ander hindernis oorkom en kán eenvoudig nie misluk nie.   Onkunde (v.1-7)   “1 En terwyl Apollos in Korinthe … [Lees verder…]