Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

In die vyfde eeu het Augustinus teen die lering van Pelagius geskryf.[1] Pelagius het geglo dat almal by geboorte sondeloos is soos Adam. Hy het geglo God se genade is die vrye wil wat Hy aan almal gee, asook die morele wet en voorbeeld van Jesus wat wys hoe ons moet lewe. Hy het geglo…

Gert sukkel om deur die maand te kom en weet nie waar hy die res van maand se kos, petrol- en huurgeld gaan kry nie.  Skielik onthou hy van sy e-bucks kaart wat al vir ‘n paar jaar opgeloop het.  Daar is R15 000 op die kaart.  Hy het skoon van dié voorreg vergeet.  So…

[youtube=http://youtu.be/afsFahBehFU] Eddie is 11 jaar oud.  Sy droom is om die koning te ontmoet.  Maar hy weet dat hy nie net die telefoon kan optel om met die koning te praat nie.  Omdat hy ‘n gewone en arm landsburger is, sal hy hom seker nooit ontmoet nie.   Op ‘n dag het Eddie saam met…

Hoe, waar en wanneer het Paasfees begin?  Die Christelike wêreld swem met blog inskrywings, artikels, boeke, en DVD seminare wat sê Paasfees is heidens en het sy oorsprong by afgode soos Ishtar en Eostre.  Maar is dit ‘n feit?  Iets is nie outomaties waar net omdat dit gepubliseer is nie.  Buiendien is dié siening nie…

Sue hou daarvan om in haar geheime dagboek te skryf.  Na ‘n paar maande kry haar broer die dagboek in haar laai.  Dit pla haar, maar sy bekommer nie te veel nie, omdat hy in graad 1 is en nie goed kan lees nie.  Maar haar nefie is 12 en hy het dit ook gelees. …

Op Maandae kyk ek en my vrou dokumentêre op YouTube.  Drie weke gelede het ons gekyk hoe hulle Navy Seals oplei.  In een program het ‘n troep kwaad geword vir sy spanmaat.  Die offisier het hom uitgetrap:  ‘As jy ‘n seal wil wees moet jy saam met ander kan werk – leer om jou humeur…

Het jy al ooit hierdie prent van die vrou gesien wat tegelykertyd oud en jonk lyk – dit hang af van hoe jy daarna kyk?  So is dit met die kruis:  dit kan haatlik óf lieflik wees – dit hang af van hoe jy daarna kyk.  Vir party is die kruis ‘n walglike stank van…

[youtube=http://youtu.be/GDDNf7_uFkU] Het jy al talent kompetisies gesien waar die deelnemer oortuig is hy kan sing, en dan uitmekaar geskeur word deur die beoordeelaars?  Net so is baie mense oortuig hulle gaan hemel toe, maar op die oordeelsdag sal hulle ‘n vreeslike verrassing kry.  “Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die…

[youtube=http://youtu.be/0kU2dgkQXaw] Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika.  Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek.  ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê.  ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie.  ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat…

Waar het die idee van Kersvader ontstaan?  In die vierde eeu was daar ‘n biskop van Mira genaamd Nicholas.  Toe hy jonk was het hy groot rykdom geërf toe sy ouers dood is.  Hy het met vrygewigheid aan die armes uitgedeel.  Op 6 Desember 326 n.C. is hy dood.[1]  ‘n Ander teorie sê dat daar…

Page 14 of 18 1 12 13 14 15 16 18